Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.

Colesberg, Karoo

Hazeldene

"Dis 'n goeie oornagplek tussen CPT en Joburg."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Doen moeite en gaan verken Norvalspont, die hotel en dan die Anglo-Boereoorlog konsentrasiekamp gedenkteken."

Prince Albert, Karoo

Lavenders

"When you're in Prince Albert, go see a movie at The Showroom; it's a fully renovated art nouveau style cinema."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Britstown is a great overnight stop en-route to the Cape or West Coast. "

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Gariep Dam is beautiful, but not for long periods."

Beaufort West, Karoo

Haus Holzapfel

"Dis 'n baie ou dorp met pragtige historiese geboue. Die Karoo Nasionale Park is ook 'n besoek werd. Die berge noord van die dorp is mooi."

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Die rotsformasies in die Swartberg pas is iets besonders."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Pragtige stil en veilige dorp. "

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"Pragtige plek met die mooiste historiese geboue. "

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Baie interessante besienswaardighede."

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Baie goeie halfwegstasie. Vriendelik."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Graaff-Reinet is 'n pragtige Karoodorp wat baie bied vir enige besoeker. Vriendelike mense en goeie diens."

Prince Albert, Karoo

Lavenders

"Wonderlik om te kon sien hoe ou boustyle bewaar word."

Graaff-Reinet, Karoo

Waterval Farm-Stay

"Goeie geskiedkundige ondervinding."

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"Nieu-Bethesda is a charming Karoo town which still exudes the atmosphere and gentle lifestyle of thirty-forty years ago. It also boasts the unique Owl House and is well worth a visit."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Colesberg is 'n baie mooi plekkie, maar is bietjie verwaarloos."

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Baie lekker en interessante dorpie met baie vriendelike mense wat jou sommer heel tuis laat voel. Paar wonderlike mense ontmoet en behoort vinnig weer 'n draai te maak."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Gariep Dam is a cool area for relaxing with the family."

Prince Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Ons was uiters verras oor die dorpie en dink dis 'n moet om volgende keer nie net daardeur te ry nie, maar beslis ook 'n aand of twee daar te slaap. Alles wat 'n toeris verlang, is daar en dan is die omgewing se natuurskoon ook asemrowend! "

Prince Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Prins Albert en omgewing se natuurskoon en stilte is lafenis vir die siel."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Its a fascinating little town, feels like you have travelled back in time. It is also the ideal stop-over on the way to the Garden Route. We will definitely stop over again. It is well worth the short detour off the main road. "

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Baie mooi en skoon dorpie."

Prince Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Die Swartbergpas is lieflik!"

Prieska, Karoo

Coffee @ Home

"Soos by baie van ons ander plattelandse dorpe, is die algemene indruk een van agteruitgang. Prieska het 'n besonder mooi kerk in die middel van die dorp en verdien om beter onderhou te word! Van die toeriste-aantreklikhede is nie duidelik gemerk nie."

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie pragtige, kunstige dorpie met baie restaurante om van te kies. "

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Baie aangename dorp."

Prince Albert, Karoo

Bid Huisie

"A lovely destination for those outdoor orientated - especially those who enjoy hiking and biking."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"'n Pragtige dorp met baie goeie restaurante."

Page
Page 381 - Showing 11401 to 11430
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers