Geverifieerde Resensie

Lüderitz

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lüderitz bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 110 resensies.

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"It is a quaint little town, much like I remember from years back."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Lüderitz is werklik 'n baie mooi en besonderse toeristebestemming. Die Kolmanskoptoer is 'n moet!"

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Pragtige hawe-dorp met besienswaardighede wat goed kontrastreer met die van die binneland en komplementêre aantreklikhede bied."

Lüderitz

OceanLife Accommodation and Restaurant Services

"Moenie probeer kamp nie as gevolg van wind."

Lüderitz

Timo's Guest House

"Neem jou terug na die verlede. 'n Besoek aan Kolmanskop is 'n moet!"

Lüderitz

OceanLife Accommodation and Restaurant Services

"Lüderitz is a very beautiful place. Love the vibe of the place. "

Lüderitz

Kairos Cottage

"Geniet Lüderitz en die omgewing. Beplan opvolg-besoeke."

Lüderitz

Cormorant House

"Pragtige plek met 'n trotse geskiedenis."

Lüderitz

Kairos Cottage

"This is our second visit to Luderitz, this time with our folks. We visited Kolmanskop and Diaz Point. We would highly recommend The Portuguese Fisherman for dinner. We also ate at Essenzeit, and though the food was delicious, the service was not up to par. Our dishes were not cleared from the table once we had finished our meals. The bill took a while to arrive, and even then, two of our party had their dishes sitting in front of them until we left."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Lüderitz sal ek voorstel vir mense wat regtig net rustig wil wees. Daar is nie juis veel aktiwiteite nie, veral nie vir kinders nie, maar dis baie mooi daar."

Lüderitz

Alte Villa

"Lüderitz is 'n baie geskiedkundige dorp. Vakansiegangers moet weet dat daar nie moderne vermaak is nie, maar daar is genoeg vir die leergierige persoon."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Om Kolmanskop te besoek was nog altyd een van die dinge op my wenslysie. Die plek het 'n ongelooflike geskiedenis en is dus 'n moet om te besoek wanneer jy in die omgewing was. Ek beveel ook die Portugese restaurant aan."

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Pragtige stil dorp."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Baie oulike plekkie met so baie om te sien."

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Pragtige ou dorp."

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Loved die spookdorp. Maar te koud en winderig vir my."

Lüderitz

Tranquility Self-Catering

"Moenie die besondere omgewing en geskiedkundige geboue en Diaz se 1488-kruis mis nie."

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Luderitz is 'n baie mooi dorp maar mens moet jouself meer tyd gun om alles te kan ervaar."

Lüderitz

Cormorant House

"Ons het ons Namibiese reis afgeskop met Lüderitz via Oranjemund grens. Die beste besluit ooit. "

Lüderitz

Tranquility Self-Catering

"Anders en interessant."

Lüderitz

Cormorant House

"Die Lüderitz-omgewing bied baie toerisme geleenthede."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Ietwat van hoofroete af na middel/noordelike gedeelte van Namibia. Indien egter 'n belang in geskiedenis het, is dit 'n gawe plek om te besoek."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Ons was verbaas oor hoe 'n mooi dorpie hierdie is. En die mense was almal baie vriendelik met ons uitlanders. "

Lüderitz

Obelix Guest House

"Lüderitz is isolated but we enjoyed the friendly people and rich history of the area - it makes it worth the drive. Coastway's tour to Bogenfels was excellent. The boat trip to Halifax is also very nice and we saw a lot of marine life including dolphins, seals and penguins to name a few."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Luderitz is vol van historiese geboue en gebeurtenisse - baie lekker om te verken en ontdek sou mens daarin belangstel. Peninsuala Self Drive was baie lekker met oesterplaas, grotte, Diaz-kruis, whale station, black ridge, sout panne, ens. Kolmanskop bitter nice met Afrikaanse gids wat staaltjies en stories gedeel het uit vanmelewe se dae. History Tour (te voet) met ongelooflike geboue maak mooiste foto's. Ek sal aanbeveel dat mens hierdie dinge vroeg oggend doen want rondom middag steek die wind op en kan soms erg wees. Barrels Pub (vir drink) en Portugese Fishermans (vir dinner) is 'n moet! "

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Moeite werd om die pragtige dorp weer te besoek. Twee dae is te min om alles te besigtig."

Lüderitz

Timo's Guest House

"Geskiedkundige dorp."

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Vriendelike mense en lekker om met die meeste mense daar, Afrikaans te praat! "

Lüderitz

Kairos Cottage

"Baie historiese geboue. "

Lüderitz

Obelix Guest House

"Lüderitz is rich in history and worthwhile spending a few days as it is isolated.The Coastways trip to Bogenfels was excellent and the trip to Halifax Island is good. The dolphins, seals and penguins made it special. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang