Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speranza

"Area was clean and people we interacted with were friendly."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speranza

"Veral puik tydens die Augustus- en September-blommeseisoen en sekerlik tydens die somer."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Villa 2

"Ons is baie lief vir die Weskus en Langebaan-omgewing. Geskik vir stap, fietsry en baie goeie restaurante. Dorp is skoon en netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Tortoise Rest

"Netjiese dorpie. Sien opknappings en ontwikkeling vind plaas."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lagoonside @ 77

"Uitstekend en skoon dorp."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Paraiso Del Cabo Guesthouse

"Alles so mooi skoon en netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

The Lighthouse

"Goeie ligging. Bekostigbare tariewe."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Nel's Nest

"Very nice resort. I visited the bathrooms at Saldanha Resort and was pleasantly surprised at the state of cleanliness, as I was expecting the worst. The local Fisheries Charlie's sold me a humungous Snoek and chips parcel for affordable price! Quite a wait for the food, but well worth it."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lagoon Huis 4

"Langebaan is besig om met rasse skrede uit te brei. Egter sentraal tot Weskus Nasionale Park en ander toeriste-aantreklikhede."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Clean little town, clean beach, close to West Coast National Park."

Saldanhabaai Munisipaliteit

VerWeg Self-catering Apartments

"Jakobsbaai is 'n prentjiemooi bestemming en net die regte plek om te ontspan en te herlaai."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Madriko 23 - Spacious Midtown Beach Apartment

"Beautiful view, quiet and safe. Everything is close to each other."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Mooiste plekkie ooit."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Ons kom gereeld in Langebaan en ons love die plek. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

La Vie

"I love the west coast. Always the first location I search when I travel."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Masada Guest House

"The traffic department over charges for fines."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Windmeul Huis

"Jacobsbaai is ons gunsteling betemming langs die weskus."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Windmeul Huis

"Dit was winter, dus koud en nat. Maar in de lente en zomer is het er erg mooi. De omgeving is prachtig."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Beautiful area to explore."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Love Jacobs Bay. So lovely and quiet."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Aintree Farm Cottage

"The area is clean and neat. Well done!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Seehuisie

"Die omgewing is bo verwagting skoon en goed in stand gehou."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Jacobsdaller

"Unbelievable to see the development on the West Coast. We were very surprised, and loved it."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem