Geverifieerde Resensie
Tugela Mouth
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tugela Mouth bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"Daar kort 'n ordentlike restaurant en net 1 ordentlike winkel met nodige goedjies. "
"Heerlike vakansiebestemming vir almal wat 'n rustige see vakansie met uitgestrekte strande en pragtige see tonele wil waardeer."
"Meer vissermansparadys. Moeilik bereikbaar (grondpad). Mooi area, baie privaat. Lokale mense in nabyheid redelik vriendelik. "