Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Hermanus, Western Cape

Eastbury Cottage

"Hermanus is ‘n beeldskone kusdorp, die cliff paths staproete is ‘n moet, paar mooi strande, hordes lekker en goeie eetplekke, ongelooflike goeie wynplase met restaurante in die omgewing. Daar is ook ander oulike klein kusdorpies naby. ‘n Mens kan nie verkeerd gaan met ’n vakansie in die omgewing nie. Baie om te sien en te doen. "

Port Owen, Western Cape

Teddy's Oase

"Sal eerder 'n volgende keer by die Lagoon wil oornag."

Oudtshoorn, Western Cape

El Dorado Security Village 36 Maisonette

"Pragtige ouwêreldse dorp met wonderlike restaurante en winkels. Silwerskoon strate en vriendelike mense. Sal beslis weer kom kuier!"

Strand, Western Cape

G112 Da Gama Strand

"Veilige strandfront. Vertrou dat kringtelevisie beskikbaar is. Meer sigbare polisiëring oor selfs die Paasvakansie. Gewapende roof by Cinnamon Square wek kommer by soortgelyke sentrums in die omgewing."

Sand Bay, Western Cape

138 Marine Beachfront Guesthouse

"Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap."

Moorreesburg, Western Cape

Die Hut

"Klein dorpie met 'n plaasomringde omgewing en baie vriendelike mense."

Kleinmond, Western Cape

Villa Chad

"Die mooiste dorpie ooit en dierbare mense! Sou net graag nog restaurant opsies wou gehad het. Ons het so 19:30 by die dorp aangekom en slegs een plekkie was oop."

Hartenbos, Western Cape

Villa Riviera 13

"Wonderlike nuwe uitbreiding by die seefront area, lieflike plek!"

Die Voor Bay, Western Cape

Diaz Beach Resort

"Definitief ons nuwe bestemming vir al ons toekomstige vakansies."

Struisbaai, Western Cape

Alkantsee

"For anyone who loves the quiet seaside life, reading, fishing and taking things slow, Struisbaai is the place to go. I loved the peace and quiet, not visiting in peak season. If you like history, there is a ton of interesting places to visit to find out about the local history, from Bredasdorp - Struisbaai - L'Aghulas."

Saldanha, Western Cape

Skulpdraai

"Baie plekke wat naby geleë is wat jy kan besoek."

Die Voor Bay, Western Cape

Diaz Beach Club 501

"Die verkeer is net te besig."

Oudtshoorn, Western Cape

Feather Nest Guest House

"Die KKNK is werklik 'n fees."

Klapmuts, Western Cape

Groendraai Accommodation

"Klapmuts lyk nie na netjiese/veilige buurt nie. Maar wel naby aan die mooie Paarl/Stellenbosch. Fairview/Babylonstoren/nog vele Wynkelders naby. Soos hele SA is mooi en slordig bure."

Heatherlands, Western Cape

Plantasieweg Villas

"Beautiful and quiet suburb."

Stellenbosch, Western Cape

Heresingel 18

"Stellenbosch het maar net sy eie taal!"

Prince Albert, Western Cape

Aloe Guest House

"Dit is 'n ongelooflike mooi area en daar is soveel karakter in die dorpie self. 'n Absolute plesier om te besoek."

Yzerfontein, Western Cape

One Couple Self-Catering

"Pragtige dorp met baie om te doen."

Hermanus, Western Cape

Le Whale

"Dis een van die mooiste plekke in ons land."

Bloubergstrand, Western Cape

Sea Spray AG10

"Pragtige strand met lekker eetplekke."

Plettenberg Bay, Western Cape

Uitsig Farm & Cottages

"Plett is a great holiday place."

Swellendam, Western Cape

Bloomestate Swellendam

"Gorgeous little town, away from city life with hidden gems. "

Page
Page 1486 - Showing 44551 to 44580
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote