1 Kiahuna
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Lagoon Drive, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1 Kiahuna bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Umhlanga en dit is 'n ideale keuse vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 3 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite op die groot stoep is daar 'n eetarea, braaigeriewe en 'n asemrowende tuin-uitsig. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n braai-area en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 194
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 75 Lagoon Drive, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Lagoon Drive, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang