1 Sovereign Sands
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sovereign Sands, Umvoti Drive, Blythedale Beach Bay, 4449, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1 Sovereign Sands is 'n dubbelverdiepingstrandhuis wat met 'n asemrowende see-uitsig spog. Dit is op 'n veilige landgoed in Blythedale Beach Bay geleë en dit is ideaal vir gaste wat uit die stad se gewoel wil ontsnap.
Dié strandhuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n en suite-badkamer wat slegs 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het. Gaste kan ook die swembad geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elsie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sovereign Sands, Umvoti Drive, Blythedale Beach Bay, 4449, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sovereign Sands, Umvoti Drive, Blythedale Beach Bay, 4449, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang