4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
11 Manzini Chalets-Timone's Retreat is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in St Lucia.
Dié oopplan-woonstel is in 'n kompleks en het 'n koningingrootte-bed in die hoofleefarea en 2 enkelbeddens in 'n aparte kamer. Die eenheid het lugversorging, 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet en linne en handdoeke word voorsien. Die woonstel word daagliks skoongemaak.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met OpenView-kanale.
Die woonstel lei na 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en 'n swembad.
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat is 200 m vanaf verskillende winkels en restaurante en 2 km vanaf die strand. St Lucia bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge, soos seekoei- of krokodiltoere, visvang, vrylopende seekoeie of die St. Lucia-wildreservaat, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11 Manzini Chalets - Timone's Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang