6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Lagoon Drive, Unit 1104, The Bermudas, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1104 Bermudas is 'n luukse selfsorgwoonstel op die elfde verdieping van The Bermudas wat aan seekant in Umhlanga geleë is. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Langs die sitarea en die hoofslaapkamer is die patio wat asemrowende 180°-uitsigte oor die see bied.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Lugversorging, wat kan verhit en verkoel, word voorsien. Daar is 'n swembad en wasgoedgeriewe beskikbaar.
The Bermudas is stapafstand van die middedorp met sy verskeie restaurante en buitelug-eetplekke. Die leefarea en die hoofslaapkamer bied ongelooflike uitsigte oor die see en die branders. Daar is ook direkte toegang tot die pragtige promenade en Umhlange se top-swemstrande.
Let asb. dat gaste nie mag braai by The Bermudas nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 185
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 74 Lagoon Drive, Unit 1104, The Bermudas, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1104 Bermudas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Lagoon Drive, Unit 1104, The Bermudas, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang