Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Mowbray

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gerieflik, netjies en sentraal geleë. Die oopplan woonseenheid het alles wat mens nodig het om gerieflik oor te bly. Newton Park is sentraal geleë en die parkering is in die erf agter geslote hekke. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Extremely hassle-free, perfectly situated, awesome friendly hosts! Loved our stay, especially all the thoughtful surprises! Will definitely make use of this accommodation on our next visit to Port Elizabeth. Many thanks to Ananja and Emile for a lovely, clean and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gerieflike en knus plekkie om af te skaal. Ons gasvrou is 'n borrelende, vriendelike mens. Hartlik ontvang, plek is netjies en veilig en baie naby aan Greenacres en eetplekke geleë. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roznia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Baie rustig, netjies en baie ruimte. Genoeg vir twee persone. Vriendelike eienaar. Absoluut asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ananja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mowbray-straat 12, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4b8422178ac7b85c524ea92f8975e016685668a460e016aec6ea16e405fd20879aa5cf9b811d30fe1e7eef046ce024dd3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Mowbray Street Gqeberha (Port Elizabeth) 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.955545741877 25.571661279594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang