2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Mowbray Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
12 on Mowbray is 'n sonnige woonstel wat gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth) bied. Die woonstel is lekker naby hospitale, skole, winkelsentrums, supermarkte, gholfbane en die sakekern geleë.
Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n slaaparea en 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoofplaat, oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus. Die woonstel het ook 'n toonbank met stoeltjies, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ananja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Mowbray Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink 12 on Mowbray het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Mowbray Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang