6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Azteca Street, Parsons Vlei, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
15 Azteca is 'n selfsorghuis in die voorstad Parsons Vlei in Gqeberha (Port Elizabeth).
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamer het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n toonbank met sitplek toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke om op te ontspan en lei na die agtertuin waar daar 'n ingeboude braai-area en 'n onderdak-swembad is.
Veilige motorhuisparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien daar 'n omsetter en gasstoof is. Die ligte en WiFi sal ook aanbly.
Die huis is ongeveer 21 km vanaf King's Beach geleë. Die lughawe is 23,6 km ver en daar is 'n groot winkelsentrum wat 7,1 km van die villa af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Revonne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 15 Azteca Street, Parsons Vlei, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Gaste dink 15 Azteca het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Azteca Street, Parsons Vlei, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang