4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ballito Village 159 is 'n kontemporêre selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito Village aan die Dolfynkus. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook gasbraaigeriewe buite. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die kompleks het 'n speelarea met kleurvolle swaaie en glyplanke wat onder die toesig van 'n aangewese sekuriteitspan is. Gaste kan ook die binnenshuise gimnasium gebruik of heerlike kos en drankies by die restaurant op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Village 159 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Douglas Crowe Drive, Ballito Village, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang