4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie bekoorlike kothuis is 'n nasionale monument vol karakter en is ideaal geleë in die historiese gedeelte van Graaff-Reinet. 18 Parsonage Street is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Die kothuis is gemeubeleer met verskeie oudhede en versier met antieke afdrukke. Hier is slaapplek vir 4 persone en die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n ruim sitkamer met 'n aparte eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelstapelbeddens. Die volledige badkamer is toegerus met 'n stort en bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond. Daar is ook 'n klein geplaveide tuinarea met buitemeubels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 286
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 18 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink 18 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang