2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1908 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in die splinternuwe Radisson Blu Hotel in die hartjie van Umhlanga Rocks. Hierdie selfsorgwoonstel het skouspelagtige uitsigte oor die see en is naby die hoofswemstrand, restaurante en winkels.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Gehalte-linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat oopmaak na die balkon met buitesitplek.
Gratis WiFi, veilige parkering sowel as die gebou se kroeg en restaurant is alles beskikbaar vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 61
Resensies 184
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1908 Oceans Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang