+25
Selfsorg in Umhlanga

202 On Oyster Rock

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2A Lighthouse Road, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

202 On Oyster Rock bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Durban, KwaZulu-Natal en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi.

Skuifdeure lei na 'n balkon met buitesit- en eetplek en 'n asemrowende uitsig oor die see. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mirirai Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2A Lighthouse Road, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 202 On Oyster Rock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2A Lighthouse Road, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc060ce5db7ed0f4b43e66df1e153eaaf7d0d1ddf0e33a17b8bf56cfcee71c555d05187449867e230fe4b548943969f2b539f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2A Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7277887 31.0865675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang