+52
Selfsorg in Centurion

219 on Basden

Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea het 'n slaapbank. (2 ekstra gaste kan geakkommodeee word indien vooraf gereël) Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook in die eenhede is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 8
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 8 is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas/vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, wat slaapplek bied vir 2 ekstra gaste met vooraf reëling, en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi word ook voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Kombuis & eetkamer
Etenstafel
Sitplek vir 2
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook in die eenhede is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -kombuisie en -eetarea, asook 'n badkamer. Dié eenheid het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook in die eenhede is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 4) 108 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang