22 Hornbill Street
12 gaste
7 slaapkamers
9 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
22 Hornbillstraat is in die dorp St. Lucia geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n groot baksteen- en houthuis. Die huis beskik oor 'n swembad en 'n braai-area in 'n lieflike tuin.
Die huis het 3 vlakke en kan tot 10 gaste akkommodeer. Daar is 7 slaapkamers en 4 badkamers. Twee van die slaapkamers is op die grondvlak, 3 slaapkamers is op die middelste vlak en 2 van die slaapkamers is op die boonste vlak. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk, 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk, 'n verdere 2 slaapkamers met 1 enkelbed in elk en die hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Vyf van die slaapkamers het lugversorging vir daardie warm somersdae.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond, 'n stoof en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n sitarea. Die huis bestaan ook uit 'n eetkamer en 'n sitkamer, en is toegerus met 'n diepvrieskas, geskik vir vissers om hul vangs te hou.
St Lucia is 'n Wêrelderfenisgebied en bied 'n wildreservaat en strande. Visvang is 'n gewilde aktiwiteit, en gebande muishonde en ape woon in die gebied. Bokke en seekoeie word dikwels snags in die dorp gesien. iSimangaliso-vleilandpark is naby geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang