Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Onvrey Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 71 resensies vir 24 Onvrey Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Refilwe L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L
Saam met vriende

Ideal for couples, friends or families.

We had a very comfortable stay with an attentive and friendly host who went the extra mile. The rooms looked better than the pictures.

Chris B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Besigheidsreis

There will be a next time. Guaranteed.

Excellent location for my purpose, well-manicured property with a healthy feeling of warmth to the stay. Brilliant staff always ready to assist.

Jattie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jattie B

Ons het heerlik gekuier en die personeel was uitstekend!

Die verwelkoming was baie aangenaam. Veiligheid en uitleg is baie goed.

Almone P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almone P
Saam met vriende

Lekkerste kuier.

Vir seker die lekkerste plek waar ek nog gebly het, skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan 24 Onvrey vir seker aanbeveel vir almal.

Hantie A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Uitstekend.

Baie netjiese en ruim kamers. Beddens slaap baie lekker. Ontbyt was baie lekker. Ons het baie goeie en vriendelike diens van die personeel ontvang. Daar was niks tekortkominge en al ons verwagtinge oortref. Sal beslis weer besoek en sterk aanbeveel.

Nadine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Enkelreisiger

Vriendelike personeel, puik diens en die kos was baie lekker.

Ek het my verblyf by die 24 Onvrey Guest House geniet! Dankie vir die wonderlike gasvryheid. Baie rustige plek.

Abraham (abri) V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham (abri) V
Besigheidsreis

Great value.

Very comfortable and pleasant.

Piet K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K
Saam met vriende

Gemaklik, veilig, skoon, gasvry.

Baie netjies. Vriendelike diens. Alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly.

24 Onvrey Guest House se terugvoer

Good day Piet Kleynhans.

Thank you for the review posted online.
We are glad you had a comfortable stay with us.
We look forward to hosting you again in the future, all the best.

Regards,
Reservations

24 Onvrey Guest House
Drika P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika P
Gesin met tieners

Highly recommended with friendly and professional service.

They were very welcoming and very helpful, especially with our autistic son. They went out of their way to assist us with everything we needed. Thank you very much for everything.

Jan A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, gemaklik en gerieflik!

Lieflike en gerieflike plek, ligging is ideaal. Definitief die moeite werd!

Gusta K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gusta K
Enkelreisiger

Vriendelike diens. Netjiese skoon kamer.

Goeie professionele diens. Waarde vir geld.

Elna V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Gesin met tieners

Baie skoon, netjies,veilig en vriendelike diens.

Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Ons het laat ingekom die aand en hulle het die sleutel vroeêr vir ons gegee om ons te akkommodeer. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Dis baie skoon, netjies en in 'n veilige area geleë.

Beatrix D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix D
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf. Pragtige plek. Wonderlike diens en heerlike ontbyt.

Dis 'n pragtige plek. Hulle diens is uitstekend, baie professioneel en die ontbyt was heerlik. Kan dit regtig aanbeveel.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
Earl B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie veilig.

Vriendelike ontvangs en regtig waarde vir geld.

Ina G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, sentraal en gerieflik.

Goed geleë met veilige parkeerplek.

Renette N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette N
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld.

Aangename ervaring. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Lana V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff and well located.

Marcus was very friendly and very helpful. The rooms were clean and tidy with all the amenities you will need.

Naas B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Naas B
Besigheidsreis

Rustige atmosfeer.

Rustige en kalm area.

Natasja R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R
Gesin met klein kinders

Kalm, rustig en goeie rus!

Ons het al 'n paar keer hier gebly en hou van die kalm omgewing en ook die goeie diens. Ons kry altyd presies wat ons verwag en word ook aangenaam verras deur die gasvryheid en goeie behandeling.

Melani L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melani L
Saam met vriende

Betroubaar, altyd dieselfde, jy weet wat jy gaan kry, ek bly net hier in Boksburg.

Altyd dieselfde goeie, betroubare diens. Baie veilig. Ontbyt kan dalk meer variasie hê.

24 Onvrey Guest House se terugvoer

Good day Melani,

We appreciate your feedback, thank you very much.

24 Onvrey Guest House
Andre L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Enkelreisiger

Ideaal geleë in 'n rustige buurt ten spyte van verskeie hoofpaaie naby.

Pragtige tuin dra by tot huislikheid en rustige atmosfeer. 'n Kluis sal handig wees.

Melani L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani L
Enkelreisiger

Baie lekker, kan oor niks kla nie.

Enigste plek waar ek bly as ek Boksburg toe gaan. Stylvol met 'n besonderse atmosfeer en personeel baie gaaf en behulpsaam.

Francois P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie vriendelik en behulpsaam. Skoon, rustige omstandighede en aangename personeel.

Karen M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon en netjies.

Rustig. Heerlike ontbyt en vriendelike mense. Sal verblyf definitief aanbeveel.

Nicolene E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf. Skoon en netjies.

Was 'n rustige lekker atmosfeer en baie skoon. Sal weer in die toekoms daar oorbly.

Shona A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shona A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

We had the best time! Check-in fast, very clean rooms, amazing breakfast (more than enough)! Wonderful owners! We will see you in the future. Thank you very much.

Dawie L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het meer verwag vir 'n 4-ster.

Met ons aankoms was ons vinnig ontvang en na ons kamer geneem. Alles is pynlik skoon en netjies wat vir my 'n groot positiewe indruk was. Die plek is hoewel verskriklik donker en het nie 'n opgeruimde, en welkom atmosfeer nie. Die klerekas en badkamer het deure van Khaki Canvas materiaal wat afsteek by die pynlik netjiese kamer. Ons het 'n keuse gehad of ons die aandete daar wou geniet, maar het besluit om eerder uit te gaan, aangesien die keuse van kosse beskikbaar vir buffet, nie in my opinie 4-ster gradering werd is nie. Die warm water was letterlik aan en af gewees met die stort, en dit was glad nie 'n lekker ervaring nie. Oorgrote meerderheid van die tyd was dit net koud. Lugversorging in die kamer was baie lekker gewees. Ek was hoopvol dat ontbyt anders sou wees, maar het met ontbyt 'n keuse gehad van bacon, eiers, en worsies as "warm kosse". Verder was daar hope brood wat nie eers mooi voorgesit is nie, en in die plastieksakkies gesit is. Koffie was 'n keuse van Ricoffy of Nescafe, en die water urn was so te sê leeg. Geen Cuppachinos of 'n masjien was beskikbaar nie. Met my uitkloktyd, het ek die saak van die koue stort water aangemeld, en daar was net om verskoning gevra en klomp redes hoekom dit dalk gebeur as gevolg van die gas verhitting, asof hulle reeds duidelik bewus is van die probleem, maar net nie iets daaraan doen nie.

Nico F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut netjies, skoon en baie gerieflik.

Alles hier was 100%. Dankie vir awesome tyd.

Cindy E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E
Gesin met tieners

Baie besonders mooi en gasvry.

Verblyf was netjies. Baie hulpvaardig en diens was puik.

Anton B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Enkelreisiger

Baie mooi, skoon, netjies en baie vriendeklike diens.

Puik geleë, stil omgewing, baie veilig, baie netjies, kamer baie ruim.

Natasja R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R
Gesin met klein kinders

Baie rustig en netjies.

Rustig en netjies. Waarde vir geld.

Estelle T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle T
Saam met vriende

Bekostigbaar, veilig en vriendelike eienaar. Eers laat die aand ingeboek. Dankie!

Baie dankie vir bekostigbare verblyf. Dankie ook dat julle ons kon akkommodeer aangesien ons laat gearriveer het. Waardeer.

Elané V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en mooi kamers met heerlike kos.

Voel sommer tuis.

Mariette V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mariette V
Besigheidsreis

Nie goed nie.

Die "mure" tussen die kamers is van plank, so mens hoor elke geluid wat jou bure maak. Ek kon nie rus kry vir die nag van die 6de September nie, was bitter onaangenaam.

24 Onvrey Guest House se terugvoer

Dear Mariette,

Thank you for staying with us, we appreciate your feedback.

Only 2 rooms, the non-garden view rooms on the entire property are designed with a thin wall. The other remaining rooms on the property has proper, thick walling which we showed you when you arrived to choose from.

We look forward to hosting you again in future into our different rooms with a garden view, upstairs balcony view or ground-floor garden view.

Best regards,
24 on Vrey - management

24 Onvrey Guest House
Seriska M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seriska M
Gesin met tieners

Netjies en vriendelik en veilig.

Sien gradering.

Warren D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie gemaklik.

Ons het 'n paar minute by ontvangs gewag voor ons gehelp was. Anders as dit was dit perfek en ons sal die plek aanbeveel.

Freddie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Voldoen 100% in ons verblyf behoeftes.

Abrian D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrian D
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Alles is pynlik netjies en skoon! Ons was op pad na Kruger Wildtuin en het slegs een aand oorgebly, maar dit was absoluut perfek vir ons behoeftes. Al die personeel was uiters vriendelik en bekwaam en die ontbyt fantasties. Ek kan dit werklik aanbeveel!

Marie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie C
Enkelreisiger

Veilig en netjies.

Ek was beïndruk met die grootte van die kamer. Baie netjies en veilig vir 'n enkelpersoon en vrou nog daarop. Ontbyt was heerlik, personeel baie vriendelik en behulpsaam, veral met my aankoms. Sal dit beslis aanbeveel en weer gebruik maak van hul dienste.

Elmari M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari M
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Netjies, skoon, alles wat mens nodig het. Heerlike ontbyt en gasvrye personeel. Ons sal beslis weer daar oornag!

Almarie M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige plek, skoon en netjies. Ontbyt was regtig fantasties.

Simone V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gesellige, netjiese plekkie, ons het lekker geslaap.

Sien sterre.

Cecilia G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Rustig, skoon en gasvry.

Die span by 24 On Vrey het ons dadelik laat tuis voe. Alles was silwerskoon en netjies. Ek was baie beïndruk met die hoeveelheid muurproppe in die kamer. Baie danke, ons sal julle graag weer besoek.

Nicolene H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so verfrissend!

Ek en my man het vreeslik lekker gebly by 24 On Vrey, ons kamer was mooi skoon en netjies, die staf was vreeslik vriendelik en behulpsaam gewees. Ons het lekker rustig gebly en ons tydjie alleen saam baie geniet. Baie dankie julle.

Marna D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna D
Besigheidsreis

Ongelooflik lekker gebly.

Ons het die verblyf baie rustig gevind en die koivisdam baie geniet. Ons waardeer die netheid van die akkommodasie.

Johan D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamer met vriendelike personeel, muskiete het gepla.

Sien gerus die sterre.

Dalene O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene O
Gesin met tieners

Relaxing place to stay.

Place is cosy and relaxing and situated in a nice area. Disappointed with TV reception and toilet door. The bath should have a screen so that floor does not get wet and slip on the tiles.

Mariana N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense was baie gasvry en behulpsaam en alles was baie netjies en skoon.

Ons moes 'n funksie in Boksburg bywoon en moes verblyf reël vir een aand. Ons is van die Kaap en ken glad nie die area nie. Ek is baie tevrede met die diens wat ons van LekkeSlaap en die gastehuis gekry het en kan hulle ten sterkste aanbeveel.

Jan G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff and the perfect place to stay.

The owner and staff are friendly and the hotel environment is clean and relaxing. It's the perfect place to stay!

Christa V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, waardeer diens.

Was baie beïndruk dat ek vroeg kon inklok.

Marelize L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Definitief die moeite werd! Sal dit beslis weer besoek. Baie dankie vir 'n goeie ervaring.

Johan V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plek om by te bly.

Een van die aangenaamste plekke wat ons nog by gebly het. Kan dit beslis aanbeveel!

Driekie M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie M
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf naby aan Oliver Tambo lughawe, word hoogs aanbeveel!

UITSTEKENDE VERBLYF!

Sipho K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho K

Our stay @ 24 on vrey was good

We have enjoyed the service, everything here was good. The rooms are spacious and clean.

Erika E - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld!

Dit was 'n aangename ervaring; die personeel was baie vriendelik en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Veronica P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica P
Gesin met klein kinders

Very pleasant , peaceful place with a wonderful host!

Very wonderful stay and what a pleasure it was to wake up and find the chef was ready with coffee and breakfast, very friendly and smiling. A wonderful host who was most gracious!

Cherie S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie S
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly, die bure raas net vreeslik laat in die aand.

Theo S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon nie vir beter gevra het nie - baie lekker en baie dankie!

Alles was reg ... en die eienaar was puik!

Jaco P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Besigheidsreis

Skoon en netjiese beddegoed en kamer.

'n Vriendelike en rustige atmosfeer. Dankie Dawie en jou span, dit was werklik aangenaam by julle!

Ursia V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ursia V

Very neat and nice but still few things need attention.

Too many little things wrong. Water in bath tub very slow. Breakfast was not worth it.

Robert R - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and affordable

Stayed in a nice, spacious room. Found the heat pump quite noisy.

Jabu K - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jabu K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, quiet and relaxing

Lovely, privately run place.

Lucy S - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy S
Gesin met tieners

Very good value for money with personalised service

Friendly reception by the owner. We were assisted with "emergency laundry" Good personalised service.

Elize V - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like home away from home ;-)

Loved staying there, peaceful and well equipped. Thank you again for the hospitality.

Erica H - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica H
Saam met vriende

Friendly, personal, huge rooms and great service.

Friendly, personal, huge rooms and great service. Was impressed and would definitely recommend it and stay there again myself.

Given N - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Given N
Gesin met klein kinders

Catered for our needs

Value for money, and met our expectations.

Marlene L - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Gesin met klein kinders

An awesome experience!

It was really a pleasant stay! The owner was very friendly and helpful. I would recommend the hotel.

Chris J - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J
Gesin met klein kinders

Very nice overall - geyser and front gate was a bit frustrating.

Very neat. Enjoyed our stay over-all. A few issues experienced (like with the geyser) was quickly sorted out by the owner; would recommend getting a remote for the gate.

Trevor W - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor W
Enkelreisiger

Very affordable comfortable hotel

Very quiet, comfortable hotel with all the amenities provided.

Nick N - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick N
Besigheidsreis

Simply the best

24 on VREY is nothing short of outstanding. They offer professional and personal service. A wonderful experience.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrey-straat 24, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rTgtPawfztHdBhUSXGf8amMM6v5RowJZLxacB64lEBHefZajp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 24 Vrey Street Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.180624 28.274734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem