+44
Selfsorg in Umhlanga

27 Kyalanga

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Junetts S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

The place is amazing. My stay was amazing and we enjoyed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2026

Ruimte vir verbetering. 27 Kyalanga sal gerieflike akkommodasie vir ’n matriekvakansie wees. Dit is nie luuks nie, maar dit beskik oor al die basiese geriewe. Daar is ’n bietjie onderhoud in die eenheid nodig. Die vloerteëls is gekraak en oneenvormig, die mure is vuil, en sommige van die kasdeure of laaie in die kombuis kan nie oopgemaak word nie as gevolg van vog, ens. Die kombuisskêr is absoluut nutteloos en daar is geen haardroër in die woonstel nie. Daar is ook nie enige tee, koffie, melk of drinkwater soos ’n mens verwag van akkommodasie wat ’n mens op die webtuiste bespreek nie. Daar is slegs in die hoofslaapkamer ’n lugverkoeler. Alhoewel daar drie groot waaiers vir die res van die woonstel is, sal dit steeds baie warm wees om in die ander kamers te slaap. Ons kon gelukkig een van die enkelbedmatrasse na die hoofslaapkamer skuif vir ons peuter om op te slaap. Die hoofslaapkamer beskik slegs oor ’n dubbelbed. Daar is egter baie ruimte om ’n koningsgroottebed te kan insit. Alhoewel die parkering onderdak en agter ’n hek is, is dit ’n bitter klein parkeerplek. ’n Dubbelkajuitbakkie sal beslis nie daarin pas nie. Die parkering is in die hoek, wat dit nog moeiliker maak om in en uit die parkeerplek te trek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 271

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

22 Marine Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb53782c0db8d1ac4d0536da1f18e8770e72215a91131cfb6120eebe1a196987bed7a6e38494f3f855a4c2cdf92446607a72e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 22 Marine Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7324145 31.0843335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang