The place is amazing.
My stay was amazing and we enjoyed the place.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0
Adéle V
Short stay ⋅ Family with young children
3.6
Feb 2026
Room for improvement.
27 Kyalanga would be a comfortable accommodation for a matric holiday. It is not luxurious, but it has all the basic amenities.
The unit needs some maintenance. The floor tiles are cracked and uneven, the walls are dirty, and some of the cupboard doors or drawers in the kitchen cannot be opened due to moisture, etc.
The kitchen scissors are absolutely useless and there is no hairdryer in the apartment. There is also no tea, coffee, milk or drinking water as one would expect from accommodation booked on the website.
There is only an air conditioner in the main bedroom. Although there are three large fans for the rest of the apartment, it will still be very hot to sleep in the other rooms. Luckily we were able to move one of the single bed mattresses to the main bedroom for our toddler to sleep on. The main bedroom only has a double bed. However, there is plenty of room to fit a king-size bed.
Although the parking is covered and behind a gate, it is a very small parking space. A double-cab bakkie will definitely not fit in it. The parking is in the corner, which makes it even more difficult to get in and out of the parking space.
Ruimte vir verbetering.
27 Kyalanga sal gerieflike akkommodasie vir ’n matriekvakansie wees. Dit is nie luuks nie, maar dit beskik oor al die basiese geriewe.
Daar is ’n bietjie onderhoud in die eenheid nodig. Die vloerteëls is gekraak en oneenvormig, die mure is vuil, en sommige van die kasdeure of laaie in die kombuis kan nie oopgemaak word nie as gevolg van vog, ens.
Die kombuisskêr is absoluut nutteloos en daar is geen haardroër in die woonstel nie. Daar is ook nie enige tee, koffie, melk of drinkwater soos ’n mens verwag van akkommodasie wat ’n mens op die webtuiste bespreek nie.
Daar is slegs in die hoofslaapkamer ’n lugverkoeler. Alhoewel daar drie groot waaiers vir die res van die woonstel is, sal dit steeds baie warm wees om in die ander kamers te slaap. Ons kon gelukkig een van die enkelbedmatrasse na die hoofslaapkamer skuif vir ons peuter om op te slaap. Die hoofslaapkamer beskik slegs oor ’n dubbelbed. Daar is egter baie ruimte om ’n koningsgroottebed te kan insit.
Alhoewel die parkering onderdak en agter ’n hek is, is dit ’n bitter klein parkeerplek. ’n Dubbelkajuitbakkie sal beslis nie daarin pas nie. Die parkering is in die hoek, wat dit nog moeiliker maak om in en uit die parkeerplek te trek.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb53782c0db8d1ac4d0536da1f18e8770e72215a91131cfb6120eebe1a196987bed7a6e38494f3f855a4c2cdf92446607a72e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R1 900 per night (sleeps 6)
251522 Marine DriveUmhlanga4320KwaZulu-Natal021 201 890114:00-19:0010:00-29.732414531.0843335