4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 3 Rockhaven Road, Cowies, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
3 on Rockhaven is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Pinetown, KwaZulu-Natal, bied. Die eiendom spog met 'n pragtige tuin, perfek om in die son te ontspan.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, lugbraaier en broodrooster, sowel as eetgerei en breekware.
Buite het gaste toegang tot 'n pragtige tuin met buitesitplek, die ideale plek om die rustige omgewing in te neem.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Rockhaven Road, Cowies, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 on Rockhaven het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Rockhaven Road, Cowies, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang