Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Renee M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wonderlik! Ons het regtig baie lekker gebly by 30 The Bridge. Skoon, netjies en baie veilig. Dit is ook baie gerieflik geleë in die hoofstraat, naby aan alles. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Perfect accommodation. Our stay was absolutely perfect. The unit was well appointed and equipped. If anything, the photos do not do the unit justice! The housekeeping staff were very efficient, helpful and friendly. The two air cons were a bonus and much needed in the December heat. We were able to relax, and we would recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Well appointed. Very good base to visit Cape Vidal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Ek sal 30 The Bridge beslis aanbeveel. Baie dankie aan Pam vir vriendelike diens en Veli wat ons plek pragtig skoon gehou het. Die plek se ligging is perfek. Die prys is baie goed vir so 'n luukse oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

18-22 Mckenzie Street, 30 The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61ee6d300b940b85ed07c80f8dbeca5016d8f80a9adad92eca3aa44fc0aa4fa68c6b56359d5bf0b670c5e9e05f9017a95846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 18-22 Mckenzie Street 30 The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372208689285 32.412093577979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang