6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18-22 Mckenzie Street, 30 The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
30 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed langs die St. Lucia-meer se monding en dit word gereeld deur seekoeie besoek. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien die landgoed baie aktiwiteite bied.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n sonnige stoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die swembad. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, supermarkte en belangrike toeristebesienswaardighede geleë.
Die iSimangaliso Vleilandpark is net 2 minute se ry ver en bied wildritte deur die park na die goue strande van Cape Vidal en uitstekende visvangplekke by Mission Rocks en St. Lucia-strand. Die Hluhluwe-iMfolozipark, waar die Groot 5 woon, is net 30 minute se ry ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18-22 Mckenzie Street, 30 The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 30 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18-22 Mckenzie Street, 30 The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang