8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Umvoti Drive, 37 Sovereign Sands, Blythedale Beach, 4450, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
37 Sovereign Sands is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat teen 'n duin naby die see skuil. Die huis is in die veilige Sovereign Sands-kompleks en daar is veilige toegang tot die strand deur draaibome.
Die woonstel het 3 verdiepings en gaste kan vanaf die hoofdek 'n uitsig oor die lowerryke woud en die see geniet waar dolfyne en walvisse baljaar.
Die hoofdek bied toegang tot 'n oopplan-sitarea en -eetarea en die moderne kombuis is ten volle toegerus. Daar is lugversorging in elke kamer en die sitarea het 'n TV met DStv.
Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 2 ruim badkamers.
Die woonstel het 'n vermaakarea met tafeltennis en sy eie dek op die onderste verdieping. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis en wasgeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Umvoti Drive, 37 Sovereign Sands, Blythedale Beach, 4450, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 37 Sovereign Sands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Umvoti Drive, 37 Sovereign Sands, Blythedale Beach, 4450, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang