+22
Gastehuis in Graaff-Reinet

4 Rothman Street B&B

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 876
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid nr. 2 het sy eie ingang met 2 driekwartbeddens in die slaapkamer, en suite-badkamer, kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Alle linne, duvets, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. 'n Draagbare braai (BBQ) word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R 876
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het sy eie ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Dit kan met eenheid 2 skakel deur midde van 'n klein gang. Aaneengeskakel is dit geskik vir 'n gesin of 2 paartjies.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R 876
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie in 'n alkoof wat toegerus is met 'n tafel, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, opwasbak, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n TV en sy eie ingang. Linne, handdoeke, duvets en ekstra komberse word voorsien. Daar is 'n draagbare braai beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R 876
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n kamer met 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, ruim leefarea met etenstafel, gemakstoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas, opwasbak, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ekstra klein bed is in die leefarea beskikbaar. Linne, duvets, ekstra komberse en handdoeke word voorsien. Daar is 'n klein tuintjie buite met 'n tafel en stoele en draagbare braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R 876
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid nr. 7 is aan die eienaar se huis by Rothmanstraat nr. 6 vas en het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, DStv, WiFi en 'n tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is geen lugversorging nie. Die eenheid beskik ook oor 'n stoep, veilige parkeerplek en sy eie privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 1 198
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers wat elk beskik oor 'n en suite-badkamer. Die eerste kamer het 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en opwasbak en daar is ook 'n leefarea. Die eenheid het ook lugversorging, waaiers, verwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne, duvets, ekstra komberse en handdoeke word voorsien. Daar is 'n draagbare braai beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid nr. 5 het 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens; elk met 'n en suite-badkamer en 'n groot leefarea met 'n eetkamertafel, gemakstoele en 'n kombuisie met mikrogolfoond, broodrooster, yskas, wasbak, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n tafel en stoele buite in die tuin, sowel as 'n draagbare braai.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Unit No 9
POA
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 9 is apart van die gastehuis. Dit het 'n ruim leefarea met 'n kombuisie en 'n ekstra driekwartbed. Die groot slaapkamer is en suite en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Daar is gratis parkering langs die eenheid en 'n stoep wat uitkyk oor 'n tuin. Daar is toegang tot die swembad. Daar is geen lugversorging in hierdie eenheid nie, maar 'n waaier en verwarmer is beskikbaar. Die eenheid is suidwaarts, so koel in die somer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
DStv
Beperkte kanale
Stroomdienste
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kamerdiens
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek, Gratis
Bababedjie
Gratis
Omheinde swembad
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kombuisie
Kamerdiens
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Beperkte kanale
Stroomdienste
TV
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Unit No 10
POA
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 10 is 'n groot en suite-kamer met 2 beddens, een enkelbed en een driekwartbed. Dit het 'n rusbank en 'n klein eetkamertafel met 4 stoele. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n aparte ingang en 'n ingeslote privaat braai-area buite met sitplek en kussings. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en 'n opwasgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Kombuisie
DStv
Beperkte kanale
Stroomdienste
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kamerdiens
Op versoek
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Op versoek
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
Stroomdienste
TV
Standaard
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 876
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

4 Rothman Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlYjUxZTExLTY3NTctNDExNS1hMTFlLTY1MmYwN2UxNmRhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R876 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 4 Rothman Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.246326 24.530447

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang