Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2. Dit is 'n oopplan-ateljee met 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad en toilet, en katoenlinne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n privaat ingang, lessenaar, onbeperkte WiFi, 'n TV met Netflix en toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en die stad. Let asb. op dat rook in die eenhede verbode is. Gaste het toegang tot die lieflike, gemeenskaplike stoep met leerbanke en 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere of kinders toe nie.
Let asb. op dat rook in al die eenhede verbode is.
Die eenhede word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n oopplan-ateljee met 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, asook lugversorging. Katoenlinne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n privaat ingang, lessenaar, onbeperkte WiFi en 'n TV met Netflix. Let asb. op dat rook in al die eenhede verbode is, maar gaste mag in die tuin rook. Gaste het toegang tot die lieflike, gemeenskaplike stoep met leerbanke en 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere of kinders toe nie.
Let asb. op dat rook in al die eenhede verbode is.
Die eenhede word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2. Dit is 'n oopplan-ateljee met 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Katoenlinne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n privaat ingang, lessenaar, onbeperkte WiFi, 'n TV met Netflix en ‘n Franse balkon met 'n uitsig oor die tuin en die straat. Let asb. op dat rook in die eenhede verbode is, maar gaste mag in die tuin rook. Gaste het toegang tot die lieflike, gemeenskaplike stoep met leerbanke en 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere of kinders toe nie.
Let asb. op dat rook in al die eenhede verbode is.
Die eenhede word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2. Dit is 'n oopplan-ateljee met 'n kombuisie en 'n slaaparea met ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Katoenlinne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n privaat ingang, lessenaar, onbeperkte WiFi en ‘n TV met Netflix. Let asb. dat rook in die eenhede verbode is, maar gaste mag in die tuin rook. Gaste het toegang tot die lieflike, gemeenskaplike stoep met leerbanke en 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere of kinders toe nie.
Let asb. op dat rook in al die eenhede verbode is.
Die eenhede word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Aspen Crescent, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang