4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2A Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
402 Oyster Rock is 'n selfsorg-woonstel op die vierde verdieping van die veilige Oyster Rock-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens wat elkeen braaigeriewe het en 'n piekniek-area in die gemeenskaplike tuin.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers het lugversorging.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Daar is ook 'n balkon met stoepmeubels en lieflike uitsigte oor die see, tuin en die Oyster Box Hotel.
Veilige onderdak-parkeerplek en ekstra oop parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 121
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2A Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 402 Oyster Rock het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2A Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang