Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37

12 gaste

4 slaapkamers

8 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4053 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

4053 Olifant is 'n rustieke selfsorg-vakansiehuis in Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, en bied 'n kans om vier van die bekende Groot Vyf te sien.

Hierdie grasdakhuis bestaan uit 4 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 12 mense. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer apart is en 'n stort het.

Die kombuis is toegerus met 2 yskaste-vrieskaste, 'n 5-plaat gasstoof met oond, mikrogolfoond en 'n outomatiese wasmasjien. In die oopplan-leefarea vind gaste 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamerstel waar gaste kan ontspan. Bo is daar 'n tweede sitkamer wat oopmaak na 'n dek met verhewe uitsigte oor die omliggende natuur en wildlewe. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer lei na 'n oordekte patio met 'n plonspoel waar gaste kan ontspan en die vrylopende wildlewe kan dophou. Daar is ook 'n braai-area beskikbaar.

Gaste het die geleentheid om 'n verskeidenheid inheemse wildlewe dop te hou en voëlkyk vanaf die perseel te geniet. Plaaslike aktiwiteite sluit in wildritte, wildwaarneming, voëlkyk, 4x4-uitstappies en staptogte. Winkelsentrums, 'n waterpark en restaurante is naby geleë vir gaste se gerief. Wildritte kan by die inligtingskiosk gereël word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4053 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink 4053 Olifant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 12)
Bespreek

4053 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310a3f4d5007b2e9b181860d4d69e2d780a42480b2d381760a3204078b83f73cc478c05f9028302b5ed0b58b567973f0d220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 4053 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350693649307 31.806457767342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang