Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anneska N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasties. Ons het heerlik gebly by 43 on the Bridge. Dit is 'n baie netjiese en pragtige plek met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Bo verwagting. Baie goeie eenheid vir 'n hegte gesin. Die eenheid is goed toegerus en kort absoluut niks. Alles is skoon, netjies en vertoon nog nuut. Daar is waaiers in die kamers, maar die lugversorger in die leefarea is sterk genoeg en die lugvloei goed genoeg om die kamers ook af te koel. Baie goeie kommunikasie deur die eenheidsbestuurder wat seker gemaak het dat ons gerieflik bly. Ons sal beslis weer daar wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was die beste ooit! Dit was die beste verblyf ooit. Dit het gevoel soos ons huis, weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fun and nice place to stay. One of the nicest places we have stayed, within walking distance from all restaurants and the beach. Ample space and everything you could need. Lovely hostess. Will 100% see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bob R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great location. Beautiful property. Had a great stay. Location is perfect. Our host was very nice indeed. We could not have asked for more. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Baie lekker, dankie. Skoonmaakdienste was 'n aangename verrassing gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtige verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Location was great. Very comfortable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florrie Bezuidenhout B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Alles was perfek. Kan dit vir seker aanbeveel, sal graag weer wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

A little gem in a beautiful quiet part of KZN. Beautiful accommodation with lovely amenities and so well appointed. Fixtures and furnishings were beautiful and the accommodation made our stay. Lots of storage space including a large fridge and freezer, which is also a huge bonus when going on holiday. The complex is so well situated; I would definitely stay there again if I returned to St Lucia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nikita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

22 McKenzie Street, Unit 43 The Bridge, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84075a8eb012369bd92ebf843cd0415a963e6866076b46c0b9e57a08b2b7f61072cfa9ca5278d2c5c4d7962a98029b5eecd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 22 McKenzie Street Unit 43 The Bridge 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372377764042 32.412216764658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang