+18
Selfsorg in Blythedale

46 Sovereign Sands

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Umvoti Drive, 46 Sovereign Sands, Blythedale Beach, 4449, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

46 Sovereign Sands is 'n pragtige selfsorghuis in die veilige Sovereign Sands-kompleks met veilige toegang tot die strand via 'n draaihek.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n omheinde tuin wat ideaal is vir gaste met troeteldiere en kinders.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Umvoti Drive, 46 Sovereign Sands, Blythedale Beach, 4449, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 46 Sovereign Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Umvoti Drive, 46 Sovereign Sands, Blythedale Beach, 4449, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fad885c810c31ffd6fe24b025c4333cb29c4c02f68720a9fd0cad6194644a7a2de9094d947a4e414fa715eb1a32dc6b289d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Umvoti Drive 46 Sovereign Sands 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.369270597478 31.353663454631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang