53A Luxury Bed & Breakfast
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Plot 26141 Block 9, Gaborone West, Gaborone, Suid-Oos Distrik Sien kaart
Beskrywing
53A Luxury Bed & Breakfast is in Gaborone, Botswana, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.
Die eiendom bied 3 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n gemaklike bed vir 'n goeie nagrus. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as 'n TV met gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n pragtige buitelugruimte, wat buitesitplek insluit. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering word vir gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plot 26141 Block 9, Gaborone West, Gaborone, Suid-Oos Distrik
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 26141 Block 9, Gaborone West, Gaborone, Suid-Oos Distrik
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang