+15
Selfsorg in Umhlanga

59 The Shades

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

59 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonsel in 'n kompleks, sowat 5 minute vanaf Umhlanga se hoofswemstrand en die dorp.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, en die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n klein stoep met draagbare braaigeriewe.

Die woonstel beskik oor WiFi, lugversorging in die leefarea en die hoofslaapkamer, 'n plafonwaaier in die tweede slaapkamer, sowel as bad- en strandhanddoeke. Daar is veilige parkeerplek vir 2 motors in die kompleks en die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik te maak


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Calvin C
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome time here. Lovely spot. Great views. Comfortable with kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Yolanda M
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. We have enjoyed staying at 59 The Shades. It was good and the place was stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Le-jeanne P
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, safe and great location. It was comfortable and I would definitely book the apartment again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Sonia V
Saam met vriende
5.0
Home away from home - Thank you. Great - keys easily available on arrival. Security gave clear directions to the unit. Clean and well s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Aurelle F
Gesin met klein kinders
4.0
Quiet, safe. Has UPS and backup light close to the beach, full DStv. Has everything you need. Walking distance to the beach and mall. H...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 59 The Shades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlwijImQKY2njH5Mt3USZhlw69rQhpkKjLwmTYHOKA6ffQMRdWL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 23 Weaver Crescent Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.721556952217 31.08636117791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang