Beskrywing
Die selfsorgwoonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die woonstel het toegang tot die swembad en tuin, wat met die hoofhuis gedeel word. Een klein hondjie word toegelaat met vooraf reëling. Die hoofhuis en woonstel kan saam gehuur word vir groepe van tot 11 gaste. Die eiendom is sonkrag-aangedrewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hoofhuis en die woonstel kan saam verhuur word vir groepe van tot 11 gaste.
Die Flatlet kan 'n maksimum van 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar oud akkommodeer, en is nie geskik vir 3 volwassenes nie. Daar is 'n ekstra koste per kind per nag.
Huisopgeleide troeteldiere word by die Flatlet toegelaat mits vooraf gereël.
Die hoofhuis en die woonstel het gedeelde gebruik van die swembad en die tuin.
Geen rook word binne toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan 3 en-suite is. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -eerarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde kamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en 'n addisionele enkelbed. Die kamer maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier of lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en ander klein toestelle. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na die swembad en die tuinarea wat met die woonstel gedeel word. Die hoofhuis en die woonstel kan as 'n geheel verhuur word vir groepe van 11 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hoofhuis en die woonstel kan saam verhuur word vir groepe van tot 11 gaste.
Die Flatlet kan 'n maksimum van 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar oud akkommodeer, en is nie geskik vir 3 volwassenes nie. Daar is 'n ekstra koste per kind per nag.
Huisopgeleide troeteldiere word by die Flatlet toegelaat mits vooraf gereël.
Die hoofhuis en die woonstel het gedeelde gebruik van die swembad en die tuin.
Geen rook word binne toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5C Sandra Place, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang