8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Fish Eagles is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n stil woonarea in St. Lucia. Dit is ongeveer 1 km van die strand af en 500 m vanaf die hoofpad wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n vakansieplekkie met 'n huislike atmosfeer.
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort en daar is ook 'n aparte toilet.
Die groot kombuis is met 2 yskaste, 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Daar is ook 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Fish Eagles het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang