4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 Mckenzie Street, St Lucia Estuary, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Manzini Chalets is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in St. Lucia, naby winkels en restaurante. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n klein gesin.
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n stapelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n dubbelbed, 'n etenstafel vir 4, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek in die kompleks gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annelore Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 100 Mckenzie Street, St Lucia Estuary, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Manzini Chalets het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Mckenzie Street, St Lucia Estuary, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang