+10

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wilemina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Very good, great host. Great, enjoyed my stay and felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtig, skoon en netjies en veilig! Gasvrou was so vriendelik en behulpsaam. Ons het baie welkom gevoel. Pragtige eenheid met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker, sal beslis weer daar bly. Baie vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker gebly met ons klein hondjie wat meer as genoeg beweegruimte gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie gerieflik, skoon en netjies. Baie lekker gebly. Skoon, netjies. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gemaklik, vriendelik, rustig, netjies. Ons het 6 nagte hier oorgeslaap. Die eenheid is baie netjies en goed ingerig. Lee was baie vriendelik en het die ekstra myl gegaan om ons te akkommodeer, veral toe my seun onverwags by ons moes aansluit. Ons was privaat en het rustig en baie gemaklik gebly. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Perfect. Clean and friendly. Great place. Lovely and peaceful. Clean. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Netjies en skoon met alles wat nodig is. Baie rustig met alles wat nodig is. Ons hondekinders was welkom en 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Stay was amazing. It was more than expected. The host is very welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Warm, cosy and welcoming. It is a perfect overnight stay accommodation. I will recommend it to my friends and family. Our host was accommodating and very hospitable. I will make use of 6 on Greef for future travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Greef Street, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang