6 on Greef

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jv D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangenaam. Regtig lekker gebly. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joke K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Dit was net 1 nag op ons deurreis. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
1 nag
5.0
Okt 2025

Sal vir seker weer daar oorslaap - dit was baie lekker. Heerlik gebly. Pragtige plekkie en dierbare vriendelike gasvrou. Alles is daar wat ons nodig gehad het. Baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

6 op Greef het alles gehad wat ons benodig het. Sal dit beslis aanbeveel aan reisigers. Ons het baie lekker gebly in 'n baie netjiese vertrek. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfek vir wat ons verlang het. Heerlik. Knus. Vriendelike gasvrou. Naby aan heerlike restaurante en koffie winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dilana H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolute waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Lee was persoonlik daar om ons te verwelkom en na ons blyplek te neem. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n aand se oorbly was in die eenheid. Ons moes die oggend 6 uur weer vertrek en Lee was op haar pos om totsiens te sê. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal weer kom. Baie lekker, skoon en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Immanuel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike ervaring, en baie waarde vir geld. Dit was 'n wonderlike ervaring gewees. Lee was 'n absolute plesier om mee te gesels en die plekkie was so lekker om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Sal weer oorbly. Rustig, veilig, skoon en bekostigbaar. Vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizz L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cozy. Lovely, this is the perfect pitstop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Greef Street, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang