+10

6 on Greef

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Greef Street, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die 6 on Greef is naby die Hester Rupert Kunsmuseum in Graaff-Reinet geleë. Die gemeubileerde eenheid is ideaal geleë naby restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe en bied ideale akkommodasie vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is 'n verhit-en-eet-gerief wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Gaste kan ook 'n maaltyd geniet by die buite-tuintafel met 2 sitplekke.

Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV in die slaapkamer en veilige parkering agter 'n geslote hek.

Doendinge in die omgewing sluit in voëlkyk, fietsry en bergfietsry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jv D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Regtig lekker gebly. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.
Des 2025
Joke K
Saam met vriende
5.0
Dit was net 1 nag op ons deurreis. Ons het lekker gebly.
Nov 2025
Magda H
5.0
Sal vir seker weer daar oorslaap - dit was baie lekker. Heerlik gebly. Pragtige plekkie en dierbare vriendelike gasvrou. Alles is daar wat ons nodig g...
Sien meer
Okt 2025
Susan E
Saam met lewensmaat
5.0
6 op Greef het alles gehad wat ons benodig het. Sal dit beslis aanbeveel aan reisigers. Ons het baie lekker gebly in 'n baie netjiese vertrek. Baie mo...
Sien meer
Okt 2025
Odelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir wat ons verlang het. Heerlik. Knus. Vriendelike gasvrou. Naby aan heerlike restaurante en koffie winkels.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Greef Street, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
  • Gaste dink 6 on Greef het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Greef Street, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang