Beskrywing
Hierdie suite is op die boonste verdieping en het ’n privaat balkon met lieflike uitsigte. Die suite is lig en het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die suite het ’n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, wynglase, ’n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en gratis en onbeperkte WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 3 nagte gedurende die spitsseisoen.
Die eenhede word nie op Kersdag en Nuwejaarsdag skoongemaak nie weens beperkings op personeel se vervoer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is op die grondverdieping en bied lieflike uitsigte. Die suite het ’n ekstra lang koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n privaat stoep wat na die erf en tuin lei. Die suite het ’n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, wynglase, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis en onbeperkte WiFi en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 3 nagte gedurende die spitsseisoen.
Die eenhede word nie op Kersdag en Nuwejaarsdag skoongemaak nie weens beperkings op personeel se vervoer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is op die grondverdieping en het ’n privaat stoep wat na die tuin lei. Die suite het 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die suite het ’n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, wynglase, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis en onbeperkte WiFi en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 3 nagte gedurende die spitsseisoen.
Die eenhede word nie op Kersdag en Nuwejaarsdag skoongemaak nie weens beperkings op personeel se vervoer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is ’n ruim oopplan-suite op die grondverdieping wat lieflike uitsigte bied. Die suite het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n dubbelbed sowel as ’n sitarea met ’n dubbelslaapbank. Die suite het ’n oopplan-kombuis en leefarea. Die kombuisie het ’n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, wynglase, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en gratis en onbeperkte WiFi. Die suite lei na ’n privaat stoep en 'n braaigerief kan gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 3 nagte gedurende die spitsseisoen.
Die eenhede word nie op Kersdag en Nuwejaarsdag skoongemaak nie weens beperkings op personeel se vervoer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is op die boonste verdieping en bied lieflike uitsigte. Dit het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die suite lei na ’n privaat balkon. Die suite het ’n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, wynglase, ’n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en gratis en onbeperkte WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 3 nagte gedurende die spitsseisoen.
Die eenhede word nie op Kersdag en Nuwejaarsdag skoongemaak nie weens beperkings op personeel se vervoer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is ’n selfsorgwoonstel wat pragtige uitsigte oor die strandmeer bied. Dit bied verblyf aan 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers wat elk ’n koninggrootte-bed het. Die koningingrootte-beddens kan elk as 2 enkelbeddens opgemaak word. Elke en suite-badkamers het storte. Die woonstel het ’n privaat ingang en beskik oor ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Dit lei na ’n balkon met 'n gasbraai. Die eenheid het ’n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, koffiemaakgeriewe, yskas, eetgerei, breekware, toonbank, ’n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 3 nagte gedurende die spitsseisoen.
Die eenhede word nie op Kersdag en Nuwejaarsdag skoongemaak nie weens beperkings op personeel se vervoer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Protea Street, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang