Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Uvongo

6 Stafford Place

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
William C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gekuier en ontspan. Kyk uit na die volgende geleentheid. Ons het baie lekker gebly. Eenheid is netjies en skoon. Dit is naby die strand en winkelsentrums. Baie stil sonder geraas van voertuie. Geleë in doodloopstraat. Min voetgangers en dus ook veilig. Baie belangrik, goeie matrasse so jy kon lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariki V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goed genoeg vir die prys. Goed geleë. 2 aircons, redelik skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Lang verblyf
4.8
Des 2025

Lekker gerus. Stil en netjies. Lekker gebly. Geen probleme gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Relaxing. Very good, had a nice time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marnitz O
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Great for a week away. Very nice, need to focus on cleaning and upkeep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Markus H
Kort verblyf Gesin met tieners
1.8
Jan 2025

Teleurgesteld. Het 'n baie netjiese plek verwag. 6 Stafford Place het dringend aandag nodig, algehele maintenance in die huis word nie toegepas nie. Daar is waterdamp wat deur die mure slaan, die badkamer wasbak kraan werk nie, die aircons in die sitkamer en hoofslaapkamer werk nie, die buite teëls is stukkend en daar was ongeveer 60 swartsakke net agter die muur by die braaiarea wat dit ongelooflik ongerieflik gemaak het om buite te sit of te wil braai, so sterk was die reuk!

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Lyzette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties netjies en skoon. Love die plekkie. Ek het myself baie geniet. Plekkie is soos op fotos, netjies en skoon, en gemaklik. Naby als, het baie lekker gebly en was loopafstand van al die plekkies, veral die see, en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roseta M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absolutely the best experience. This is the most stunning apartment, clean. The area is so quiet and safe. Close to Spar and 2 mins walk to the beach. The apartment is super homely; my daughter loved the kiddies room. We are really going to visit again. Lovely apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Goeie ervaring. Ideale plekkie om te bly met kinders. Die plekkie het alles wat jy nodig sal hê. Naby aan Uvongo strand asook winkels en restaurante. Die eenheid waarin ons gebly het, het kakkerlakke en is netjies, maar nie baie skoon nie. Anders as dit, het ons lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
6 Stafford Place
Dankie vir die terugvoer liewe Courtney. Die kakkerlak storie is inderdaad 'n nuwe verskynsel en 'n verleentheid, ons vra groot omverskoning. Ons het sedertdien die nodige stappe gevolg om die ongenooide 'gaste' te verwyder.

Hendrik S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Heerlik gebly, eenheid kort onderhoud. Eenheid is skoon en netjies. 2 van die 3 lugversorgers werk nie en stoepgedeelte het geen relings aan die kante nie. Klein kinders kan maklik afval en seer kry. Teëls op stoep is ook gebreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag (plek vir 6)
Bespreek

77 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda98acb725b3f49d34d6821a59378f1aa2f29b9ed4e3441143e85e3cfa0c86f68ee5877f6bceec358e6285f458ab9270b53d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 77 Marine Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.831163522265 30.396373697245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang