Beskrywing
Die Bird-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gecko-kamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n dubbelbed opgemaak kan word op versoek. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Whale-kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n bad. Die leefarea het 'n enkelbed vir 'n ekstra gas. Die kamer het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Verskeidenheid voëlspesies kan in die rustige tuin gewaar word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die suite het 'n uitsig oor die swembad en berg. Die eenheid het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan op die buitestoeparea ontspan en daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer is op die tweede verdieping en het privaat trappe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Stemmet Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang