601 Hip Hop Plaza
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 39 Roeland Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
601 Hip Hop Plaza is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel sentraal geleë in die Kaapstadse middestad met uitstekende uitsigte oor die stad en berge vanaf die balkon.
Hierdie pragtige woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eenheid maak oop na 'n lieflike balkon, perfek om 'n oggendkoffie te geniet. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieth Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 39 Roeland Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Roeland Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang