6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 63 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
63 on Cradock is 'n bekoorlike selfsorghuis in Graaff-Reinet. Die huis is sentraal geleë en is naby restaurante en toeriste-besienswaardighede in die omgewing.
Die vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n bad en stort en die ander met net 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en dit lei na 'n eetkamer met sitplek vir 10. Die huis lei na 'n lieflike binnehof en tuin waar gaste kan ontspan, braai en alfresco-maaltye nuttig.
Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan in die straat parkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 63 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink 63 on Cradock het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang