6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2a Lighthouse Road, Oyster Quays, Umhlanga Rocks, Umhla, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
801 Oyster Quays bied veilige, luukse en moderne selfsorgverblyf in die Oyster Quays-woonstelblokke in die kusdorpie Umhlanga Rocks. Dit bied pragtige uitsigte oor die see vanaf die balkon, en gaste het direkte toegang tot die strand, en is naby die strandfront.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie slaapkamers spog met see-uitsigte, en gaste het direkte toegang tot die balkon. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n ruim leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Hierdie area lei na 'n balkon met 'n etenstafel waar gaste hulle maaltye met see-uitsigte kan geniet.
Gaste het toegang tot die 2 gemeenskaplike swembaddens, asook die gemeenskaplike braaigeriewe. Die verblyf is ook naby luukse restaurante, koffiewinkels, eetplekke, kroeë en supermarkte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 188
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2a Lighthouse Road, Oyster Quays, Umhlanga Rocks, Umhla, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 801 Oyster Quays het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2a Lighthouse Road, Oyster Quays, Umhlanga Rocks, Umhla, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang