+14
Selfsorg in Mookgopong

86 Die Oog Landgoed

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Almero K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal weer kom. Baie geniet, verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Almero, julle is enige tyd weer welkom!

Helena D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Verblyf baie goed. Meer aktiwiteite vir tieners asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie vir die resensie. Groete.

Paula V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en veilig. Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie, Paula. Hoop julle kom kuier weer! Groete, Marié.

C.f. G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Uitstekend en gerieflik. Die verblyf was uitstaande en daar is werklik baie moeite gedoen om gaste gemaklik en welkom te laat voel. Die oord is regtig die moeite werd om te besoek en die inwoners is baie vriendelik. Ons sal ongetwyfeld weer die akkommodasie en oord besoek. Die enigste ongerief wat ervaar is, is die feit dat die warm swembad buite werking is. Maar daar is alternatiewe swemplek buite die oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer dit. Ons ontvang julle graag weer. Groete.

Christine B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

We had a wonderful experience staying at this accommodation. From the moment we. We had a wonderful experience staying at this accommodation. From the moment we arrived, we were impressed by how spacious and inviting the place was. It offered plenty of room to relax and unwind, which made our stay incredibly comfortable. The entire space was spotless — very clean, well-maintained, and thoughtfully organized. It was clear that a lot of care goes into keeping the property in excellent condition. We also really appreciated how well-stocked everything was. All the amenities we needed were provided, from kitchen essentials to extra linens, which made our stay smooth and hassle-free.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Die huisie is pragtig ingerig met besondere aandag aan detail. Baie rustig. Dit was seker die lekkerste paar dae wat ons nog gehad het. Die huisie is pragtig ingerig met besondere aandag aan detail. Baie skoon en netjies. Ek kan regtig die huisie aanbeveel. Die eienaar het altyd seker gemaak dat ons gemaklik is, het selfs vir ons 'n lekker bederfmandjie neergesit, dit het ons so spesiaal laat voel. Sien uit om die huisie baie gou weer te huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie, Annamarie! Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Dankie vir die mooi resensie. Kom kuier gou! Marié

Ronel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en ontspanne. Ons het goed uitgerus en daar was stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Kom kuier gerus weer! Groete.

Phia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly! Baie dankie, vir jou gasvryheid. Die huis is ongelooflik mooi en toegerus met alles wat jy benodig. Vat net jouself, jou eet- en drinkgoed en gaan ontspan. Almal is vriendelik en die Oog self is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet. Groete.

Wilna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Ons het dit baie geniet. Plek is baie netjies en goed ingerig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons gaan definitief weer gebruik maak van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie, Wilna. Kom kuier gerus weer!

Ansie O
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Mooiste plek met uitstekende waarde vir geld! In kort - kan 'n boek skryf oor die plek. Pragtige, rustige plek om siel en liggaam weer bymekaar te bring. Die gasvrou het uit haar pad gegaan met 'n welkom geskenk en daagliks kontak gemaak. Ons harte het agtergebly, maar sodra die geleentheid hom voordoen, gaan ons beslis weer daar kuier. Ongelooflik mooi, goedversorgde plek. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie, ons waardeer dit so baie. Ons sien uit om julle gou weer te akkommodeer! Groete tot volgende keer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marié Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

86 Kwevoël Street, Die Oog Retirement Village, Mookgophong, 1560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA625069cdd48ddda5018a3fa2680278c04688138b735256df0e9129912eb0e70b31f5d31187eac899326752afe20f5a662b77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 86 Kwevoël Street Die Oog Retirement Village 1560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.448905 28.616057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang