2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Maydon, Wilmot Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 Maydon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks in Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié kompleks het 'n kuierarea op die dak met 'n uitsig oor die baai en is net 2 km vanaf Greenacres Mall.
Dié woonstel strek oor 'n paar verdiepings en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, die badkamer het 'n stort, en daar is ook 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, elektriese braaipan, en 'n mikrogolf. Daar is ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
'n Wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Venessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 9 Maydon, Wilmot Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 9 Maydon het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Maydon, Wilmot Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang