Beskrywing
Eenheid 2 is ingerig met 'n koninggrootte-bed of kan in 2 enkelbeddens verander word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid beskik ook oor 'n TV met DStv-kanale. Neem asseblief kennis dat daar trappe is wat na hierdie kamer lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n paar trappies wat na Eenheid 2 lei.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik ook oor 'n TV met DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n paar trappies wat na Eenheid 2 lei.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Feijoa, West Acres Ext 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang