+22
Selfsorg in Underberg

9 Stoney Way Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

9 Stoney Way Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Underberg naby plaaslande, die berge, die hoofpad en die dorpie van Underberg.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke smaakvolle slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolf, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel met 4 stoele toegerus is. Die aangrensende sitarea spog met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Die kothuis het ook 'n tuin en bied toegang tot 'n swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis het ook 'n omsetter vir gebruik tydens kragonderbrekings.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Keryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 Stoney Way Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 15% AF!

Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 210
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 210
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 210
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabafdee188970a6167653381f1549efeaa4669ae69b8ed454283e04c787e851bce3835b5f6ae1bafd7c0ea743f5c6e45ed1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 210 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 R617 Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.803298093767 29.502870042429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang