Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 2 sitplekke by die toonbank sodat gaste kan sit en eet hier. Die sitarea het TV met 'n DVD-speler. Die leefarea bied toegang tot 'n toegeboude braaikamer met 'n ingeboude braai. Buite is 'n stoep met 'n tafel en 2 stoele, asook 'n sambreel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Harde geraas en musiek word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Studio on Atlantic is 'n ateljeewoonstel met 'n oopplan-uitleg op die boonste verdieping. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler, en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die woonstel het 'n skuifdeur wat na 'n toegeboude stoep met 'n tafel met 2 stoele en 'n ingeboude braai lei. Die eenheid het ook WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Harde geraas en musiek word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
90 Atlantic Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang